TUISGEMAAKTE DADELBALLETJIES

Tuisgemaakte dadelballetjies is ‘n eenvoudige resep wat net 6 bestanddele bevat en in minder as 20 minute gemaak kan word. Omdat die dadelballetjies nie maklik bederf nie, is dit ‘n lekker resep om te gebruik vir kosblikke, padkos of onthaal.

Dit maak ook ‘n oulike geskenkpakkie indien jy dit verkies om selfgemaakte geskenke vir mense te gee.

Dadel balletjies in klapper gerol

Need healthy and delicious snack ideas for your children and the whole family?

Not sure how to get them to eat more fruits and vegetables?

This recipe book is for you: (Click on the link below)

84 Insanely Delicious snacks and treats recipes

BESTANDDELE

250 g botter, in blokke gesny
1 koppie bruin suiker
500 g dadels ontpit en fyngesny
1 pakkies (200g) Marie-beskuitjies, fyngemaak
10 ml vanieljegeursel
1 koppie klapper

If you need help to prepare healthy and delicious recipes, look no further..

I have 4 great recipe books to make sure your family enjoy the most delicious meals. 

Showing all 4 results

METODE VIR DADELBALLETJIES

  1. Gooi botter en suiker in ’n kastrol en smelt oor lae hitte totdat suiker opgelos is.
  2. Voeg dadels by en kook oor lae hitte tot dadels gesmelt is.
  3. Voeg gebreekte beskuitjies, ½ koppie klapper en vanieljegeursel by en roer mengsel goed
  4. Gebruik ’n eetlepel om van die vulsel in jou hand te skep.
  5. Vorm klein balletjie en rol dit in die oorblywende klapper.
  6. Herhaal tot al die mengsel opgebruik is.
  7. Bêre balletjies in lugdigte houers.

Die resep maak ongeveerd 50 medium grootte dadelballetjies.


Hierdie resep is hoog in energie, ek sal aanbeveel dat jy nie meer as 3 dadelballetjies op ‘n slag eet nie.

Loer gerus hier vir nog resepte:

Creamy chocolate peanut butter fudge 

Marshmallow rice krispie squares

Foolproof pancake recipe


Baie dankie dat jy my webtuiste besoek het. Ek hoop jy het die tuisgemaakte dadelballetjies resep waardevol gevind. Kontak my gerus indien daar 'n spesifieke resep of onderwerp is wat jy op ons blog wil sien. Ek hoor graag van jou.

1 thought on “TUISGEMAAKTE DADELBALLETJIES”

  1. Thank you for another excellent post. The place else may anyone get
    that kind of info in such an ideal method of writing?
    I have a presentation next week, and I am on the search for such information.

    Feel free to visit my blog: 1und1.de

Comments are closed.